Wheelers Books

'n Nuwe Trek: Terug na u God: Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

'n Nuwe Trek: Terug na u God: Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte
  

Die 1838-Gelofte-bewoording algemeen in gebruik is 'n samestelling uit drie Gelofte- oorkondes : (1) Die Kommandantsverslag in die (tweetalige) Kaapse Koerant De Zuid-Afrikaan gepubliseer kort na die Bloedrivier-veldslag; (2) Die Kommandojoernaal binne enkele maande na (1) in die... read full description below.

Usually ships 6-12 working days – Title is in stock with supplier internationally

This title is firm sale. Please select carefully as returns are not accepted.

Quick Reference

ISBN 9781291664553
Published 9 December 2013
Format Trade Paperback/Paperback
Language Afrikaans
Author(s) By Du Toit, J. L.
By du Toit, L.
Availability Internationally sourced; ships 6-12 working days

... view full title details below.

Buy Now

  • $24.99 Wheelers price
Add to Basket Add to Wishlist

Full details for this title

ISBN-13 9781291664553
ISBN-10 1291664556
Stock Available
Status Internationally sourced; ships 6-12 working days
Publisher unlisted
Imprint Lulu.com
Publication Date 9 December 2013
Publication Country United Kingdom United Kingdom
Format Trade Paperback/Paperback
Language Afrikaans
Author(s) By Du Toit, J. L.
By du Toit, L.
Category History
Afrikaans
Number of Pages 132
Dimensions Width: 148mm
Height: 210mm
Spine: 7mm
Weight 167g
Interest Age General Audience
Reading Age General Audience
NBS Text History: World & General
ONIX Text General/trade
Dewey Code Not specified
Catalogue Code 769867

Description of this Book

Die 1838-Gelofte-bewoording algemeen in gebruik is 'n samestelling uit drie Gelofte- oorkondes : (1) Die Kommandantsverslag in die (tweetalige) Kaapse Koerant De Zuid-Afrikaan gepubliseer kort na die Bloedrivier-veldslag; (2) Die Kommandojoernaal binne enkele maande na (1) in dieselfde koerant afgedruk; en (3) Cilliers se sterfbedherinnerings meer as 30 jaar later deur Hofstede gepubliseer. ('n Cilliers-brief met soortgelyke inhoud het ook gedeeltelik behoue gebly.) Vir die heel eerste keer word al die Gelofte-oertekste in oorspronklike weergawe, noukeurig en volledig in 'n enkele bundel weergegee, saam met al die redaksionele kommentaar wat in De Zuid-Afrikaan daaromheen verskyn het. Na elkeen van die transkripsies word 'n skandering uit die vroegste-behoue uitgawes van die oorkondes gegee, naamlik van daardie paragrawe wat die Gelofte-bewoording bevat. Die bundel sluit af met aantekeninge waarin die Gelofte-bronne met mekaar en met die gangbare weergawe vergelyk word.

^ top

Awards, Reviews & Star Ratings

There are no reviews for this title.

^ top

Author's Bio

There is no author biography for this title.

^ top