Wheelers Books
Refine By
Publication Date
Fiction / Non-Fiction
    Age
      Format
        Extended Format
        Show Large Print:
        Publication Country
          Latest Additions
          Language
            Price
            -

            Afrikaans

            Stock Availability: Sort by: View:

            Total 1.05K jump to: go ‹ previous...34567...next ›
            Tamacahut-iw lwad lwad: tales
              

            Tamacahut-iw lwad lwad: tales (Trade Paperback / Paperback)

            By Bouamara, Kamel

            • RRP: $76.99
            • $51.16
            • Save $25.83
            • Backorder UK

            Tamacahut-iw lwad lwad is an anthology of Kabyle tales written entirely in Kabyle

            ISBN 9781716830792
            Publisher Lulu.com
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced (on backorder); allow 4-8 weeks
            View details for this title
            God Se Plan Van A Tot Z.
              

            God Se Plan Van A Tot Z. (Trade Paperback / Paperback)

            By Enslin, Ben

            • RRP: $54.99
            • $20.99
            • Save $34.00
            • No availability locally
            ISBN 9781465366320
            Publisher XLIBRIS
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; usually ships 2-3 weeks
            View details for this title
            Die Wonder van die Nuwe Geboorte
              

            Die Wonder van die Nuwe Geboorte (Trade Paperback / Paperback)

            By Potgieter, Marius

            • RRP: $15.51
            • $15.51
            • In Stock US

            As 'n kinderarts, het die skrywer by baie moeilike geboortes bygestaan, die ontwikkeling van babas ondersteun en hulle behandel toe hulle siek, ondervoed of benadeel was deur die nalatigheid en die onnadenkende optrede van volwassenes. In DIE WONDER VAN DIE NUWE GEBOORTE beskrywe... hy die ooreenkomste tussen die natuurlike geboorte en die Geestelike geboorte en ontwikkeling. Net soos 'n kind nie normaal kan ontwikkel as hy/sy nie behoorlik gevoed word nie, of benadeel word deur ongesonde substansies waarteen hy/sy beskerm moes word, is Geestelike ondervoeding en vergiftiging alomteenwoordige gevare vir diegene wat van honger vergaan sonder die Woord van God of blootgestel word aan ongoddelike geestelike ondervindinge. Gelukkig is die Woord lewendig en kragtiger as enige medisyne wat nodig mag wees. Heb 4:12
            Read more

            ISBN 9781291530070
            Publisher Lulu.com
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-14 working days
            View details for this title
            Skadu Oor Matlabas
              

            Skadu Oor Matlabas (Trade Paperback / Paperback)

            By Mouton, Franciska

            • RRP: $33.50
            • $23.63
            • Save $9.87
            • In Stock US

            Vanaf die eerste dag wat die nuwe Trauma-chirurg by die Medi Starr Kliniek in die mooie Kaap begin werk, spat die vonke behoorlik tussen hom en suster Sonnika de Bruyn. Sy, vind hom arrogant en ongeskik. Hy, beskuldig haar daarvan dat sy sy opdragte verontagsaam en haar pligte on...tduik. Sonnika se wereld maak egter 'n 360 grade omkeer wanneer een van die pasiente skielik sterf. Min het sy geweet watter groot impak Benjamin Stolz se dood op haar lewe gaan maak. Wanneer sy en haar beste vriendin, Magdie Venter, die reis na 'n onbekende bestemming aanpak, word sy op die bosveldplaas, Matlabas, gevange geneem deur booswigte wat stuit vir niks. Sy beland in 'n stryd om lewe en dood. SKADU OOR MATLABAS trek die leser in by Sonnika de Bruyn se lewe en wereld. Jy beleef saam met haar die gevare waarin sy haarself bevind, ook die oomblikke wanneer die liefde aan haar deur kom klop. Maar... voor dinge in haar lewe glad begin verloop, moet sy eers die donker skadu's verdryf wat haar lewensvreugde bedreig. Vind ook uit wat die trauma-chirurg, die eienaar van 'n bosveldplaas, en 'n polisiekaptein met Sonnika de Bruyn en Matlabas ingemeen het?
            Read more

            ISBN 9798478171964
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-14 working days
            View details for this title
            Tweeling van Liefde is Haat
              

            Tweeling van Liefde is Haat (Trade Paperback / Paperback)

            By Krynauw, Marsofine

            • RRP: $54.99
            • $39.39
            • Save $15.60
            • In Stock US

            Erin Rossi, n jong vooraanstaande interieur-ontwerper van Syracusa, Sisilie, in Italie, word deur haar groot kliente Aurora en Enzo genooi vir hul huis onthulling in Taormina. Buiten dat die gaste nie uitgepraat kan raak oor die pragtige dekor en ontwerpe van Platinum Villa nie, ...betower sy almal met haar skoonheid en pragtige geaardheid. Net wanneer die skone Erin deur Aurora aan haar gaste voorgestel word, kom Massimo Lombardi, n baie aantreklike vrygesel en die eienaar van die Bellview Grand hotel, die vertrek binne. Die skone Erin het dadelik meer as net sy aandag getrek. Binne dae kontak hy haar onder die voorwendsel dat hy van haar professionele dienste wil gebruik maak om die Bellview Grand n nuwe gesig te gee. Hy draai die sjarme krane van die begin af wyd oop, maar die professionele, beginselvaste Erin hou hom op n afstand alhoewel sy nie onverskillig teenoor hom staan nie. Sy stel hom voor n keuse: of sy neem die projek aan, of hul gaan in n verhouding. Indien hy wil he dat sy die projek moet doen, sal hy maar moet wag om haar die hof te maak tot nadat die projek voltooi is. Sy hou hom by hierdie werksetiek van haar. Kort daarna begin hul n liefdesverhouding, wat binne n maand lei tot hul troue. Ongelukkig was Erin nie bewus van Massimo se casanova lewe voor hy haar ontmoet het nie. Hier ontspoor Erin se lewe geheel en al. Dit is waar die tweeling van liefde, haat raak...
            Read more

            ISBN 9798477583898
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-14 working days
            View details for this title
            Liliana en Alexander: A liefde storie
              

            Liliana en Alexander: A liefde storie (Trade Paperback / Paperback)

            By Gonzalez Gallego, Nelson Hernan

            • RRP: $54.99
            • $39.39
            • Save $15.60
            • Backorder US

            Hierdie e s 'n liefdesverhaal in die qu en sy spelers, is hulle betrokke in 'n reeks van gebeure in qu e gemengde gevoelens betrokke is, qu e wissel van passie, verraad, haat en tragedie. Liliana is 'n pragtige vrou qu en toegewyde sy jeug om persoonlike verbetering vind deur die... studie en om 'n onvoorwaardelike liefde vir hulle ouers, wat en maak groot opofferings, was die argitekte van die sosiale self - verheerliking, morele en die enigste dogter qu e vir hulle was dit alles hulle aanbidding en geveg. Alexander is 'n jong man wat deur geweld gedwing is om sy vaderland te verlaat, nie voordat hy die teleurstelling van 'n jeugdige liefde gely het nie. In afgelee dele, onderneem hy alleen, 'n onversaagd stryd om Olvi om sy verlede en die verbetering van die erfenis qu en sy ouers het hom dood in die onbewuste politieke stryd qu e Ravage hul land. Liliana en Alexander is 'n verhaal wat afspeel in die middel van 'n sake -omgewing, waar Alexander se inisiatief draai om die begeerte om 'n onderneming te stig waarvoor hy die hulpbronne het, maar gelukkig ken hy nie die basiese beginsels van administrasie nie. op sy pad kruis 'n pragtige en talentvolle jong wat onlangs aan die kollege gestudeer het, deur Alexander gehuur en sy talent en kennis doen wat en die idees van u baas word waar. Die hoofkarakters van hierdie liefdesverhaal is twee sielsgenote, waarin 'n gevoel uit die dieptes van hul wesens gebore word, 'n opregte en belangelose liefde wat hulle vir ewig verenig.
            Read more

            ISBN 9798475702321
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced (on backorder); allow 4-8 weeks
            View details for this title
            Drome van Gister
              

            Drome van Gister (Trade Paperback / Paperback)

            By Krynauw, Marsofine

            • RRP: $54.99
            • $39.39
            • Save $15.60
            • In Stock US

            Zeya Dreyer, n beeldskone meisie word op Baievlei in die Namakwaland groot. Sy is deel van n gesin van vier, haar vader Justin, moeder Kate en ouboet Juan. Hulle is n baie hegte gesin. Alhoewel sy op Lutzville op skool is, bly Baievlei haar harts-plek. Die Coetzee's is die eienaa...rs van die Algemene Handelaar op Garies, en ook vir baie jare al bevriend met die Dreyer-gesin. Mantie Coetzee is al vandat Zeya net n dogtertjie was en hy al byna uit die skool, verlief op hierdie pragtige langbeen meisiekind met die besonderse persblou oe. Haar grootste droom is om eendag n supermodel te word. In haar matriekjaar, skryf haar ouboet Juan haar in vir die Mejuffrou Tiener-kompetisie sonder haar medewete. Intussen word Kate gediagnoseer met kanker. Dit tref die gesin hard. Zeya wen die Mejuffrou Tiener kompetisie. Net nadat sy haar matriekeksamen afgele het, sterf haar moeder. Sy ontvang n aanbod deur een van die beoordelaars van die kompetisie om vir n modehuis in New York te gaan modelwerk doen. Mantie Coetzee verklaar sy liefde aan haar. Tog blyk dit of haar drome vervul gaan word. Haar gesin en Mantie ondersteun haar en sy verruil Namakwaland vir die loopplanke van New York. Sy behaal vinnig sukses en word DB Design Studio's se vars nuwe gesig wat oral op advertensieborde pruik regoor New York. Haar werkgewer, Darryl Boyer, is meer as in sy skik met sy nuwe 'wunderkind', maar het heeltemal ander planne vir die beeldskone, onskuldige sonskyn meisie van Namakwaland. Dit is waar alles onherroeplik begin verkeerd gaan. Zeya se drome van gister het haar byna haar lewe gekos. Sy beland in die hande van gewetenlose mensehandelaars. Gaan hulle haar lewendig vind?
            Read more

            ISBN 9798477444502
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-14 working days
            View details for this title
            As die Liefde Seevier
              

            As die Liefde Seevier (Trade Paperback / Paperback)

            By Malherbe, Heleen

            • RRP: $24.99
            • $17.71
            • Save $7.28
            • In Stock US

            Vanoggend brand die helder son weer alles dood, praat Amanda met Paul, wat net sit, moedeloos, met sy kop in sy hande. Wat ook al gebeur, my vrou, ek het hierdie stuk aarde baie lief, antwoord Paul. Die Moordenaarskaroo is wreed, dor en naby die hel, praat Amanda hardop met haars...elf. Die timbre in haar stem roep haar hele wese tot stilstand.
            Read more

            ISBN 9798482363324
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-14 working days
            View details for this title
            'n Koue Seisoen
              

            'n Koue Seisoen (Trade Paperback / Paperback)

            By Pio, Amanda

            • RRP: $41.50
            • $29.54
            • Save $11.96
            • In Stock US

            Wanneer Carly Eloff uitvind van haar man se buite-egtelike verhouding, trek sy finaal die woonsteldeur agter haar toe en stap die nag in. Ans Barnard laai haar op en neem haar in. Carly maak haar hart oop teenoor die ouer vrou en hulle raak goeie vriende. Carly gaan saam plaas to...e. Almal aanvaar haar teen-woordigheid in die klein huisie, maar Ans se susterskind en mede-plaaseienaar is 'n ander storie. Marnus, met sy afsydige houding en ysblou oe wat tot in haar siel kyk, beskou haar as 'n indringer en fortuinsoeker, of so voel dit vir haar. Ten spyte van Marnus se houding teenoor haar, bring die rustigheid van die plaas weer kalmte in haar gemoed en flenter hart. Haar lewe word 'n tweede keer omgekeer wanneer haar geliefde tannie Ans onder verdagte omstandighede sterf. Wat hou die toekoms in vir Carly? Sal sy Marnus kan oortuig van haar eerbare bedoelings met sy tante? Gaan sy aanbly op die plaas, of moet sy elders van voor af begin?
            Read more

            ISBN 9798477455546
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-14 working days
            View details for this title
            Emma
              

            Emma (Trade Paperback / Paperback)

            By Kietz

            • RRP: $30.99
            • $21.68
            • Save $9.31
            • In Stock US

            Emma is 'n bibliotekaresse van Sannieshof wat ten spyte van haar fobie vir vlieg, vir haar vriendin in die Kaap wil gaan kuier. Haar lewe was nog altyd ongekompliseerd en sy is nou lus vir 'n avontuur. Niks kon haar egter voorberei vir dit wat vir haar in die Kaap wag nie. Op haa...r vlug ontmoet sy vir Roger, wat haar bystaan tydens angstige oomblikke op die vliegtuig. Hulle ontmoet weer in die Kaap en hy is weer daar om haar onder heeltemal ander omstandighede te ondersteun. Maryna, haar vriendin, en twee weeskinders is deel van die storielyn wat die verhaal eg menslik maak. Humor, spanning en omgee word gebruik om die leser te boei om die boek tot op die einde te wil lees.
            Read more

            ISBN 9781776057030
            Publisher Kwarts Publishers
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-14 working days
            View details for this title
            Total 1.05K jump to: go ‹ previous...34567...next ›